Delhi

Delhi
दिल्ली

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Indië Indië
 Uniegebied Nasionale Hoofstadgebied
 Koördinate 28°37′N 77°14′O / 28.617°N 77.233°O / 28.617; 77.233
 Stigting 1200 v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 1 484 vk km
 Hoogte bo seevlak 200–250 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 16 787 941
 - Bevolkingsdigtheid 11 312/vk km
 - Metropolitaanse gebied 28 514 000
 Tydsone UTC+05:30 (IST)
 Burgemeester Vinai Kumar Saxena
 Amptelike webwerf delhi.gov.in
Kaart van Delhi se distrikte

Delhi (Hindi: दिल्ली, dillī, [ˈdɪlːiː]; Punjabi: dillī, [ˈdɪlːiː]; Oerdoe: dêhlī, [ˈdeɦliː]), amptelik die Nasionale Hoofstadgebied Delhi (Rāṣṭrīya Rājadhānī Kṣētra Dillī) is 'n stad en uniegebied in Indië wat die amptelike hoofstad Nieu-Delhi insluit. Dit is met 'n bevolking van 16 787 941 in 2011 die tweede grootste stad in IndiëMumbai en is geleë in die noorde van die land langs die Yamunarivier. Met 'n metropolitaanse bevolking van meer as 28 miljoen is dit die naasgrootste metropolitaanse gebied wêreldwyd ná Tokio.[1]

  1. (en) "The World's Cities in 2018" (PDF). Verenigde Nasies. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 31 Augustus 2021. Besoek op 31 Augustus 2021.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search